Исполнитель: | Carike Keuzenkamp (Afrikaans) |
Пользователь: | Random Stuff |
Длительность: | 130 секунд |
Начальная пауза: | 12 секунд |
Названия аккордов: | Не установлено |
Матерная: | |
Комментарии к подбору: | Нет |
Carike Keuzenkamp - Dit Reën In Tsitsikamma
-------------------------------------------
D A
In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikammawoud
D
Van mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oud
A
Die mense van die Knysnabos die praat hul eie taal
D
Vreemdeling verstaan soms nie die woudreus se verhaal
KOOR
D
Dit reën in Tsitsikamma
A
As stiltes sagte reën dra tot in die hart van Knysna
D
Dit reën in Tsitsikamma
A
Die geur van garingblare gemeng met mos deur jare
'n Sprokiesland is Knysna
D
Dit reën in Tsitsikamma
Daar's padjies wat tot diep diep in die Knysnabos lei
'n Woud gehul in skaduwee waar sonlig buite bly
Die grootvoete van Knysnabos is oraloor bekend
want Langenhoven en Matthee het hulle goed geken
KOOR
Woorde & Musiek: Jurie Els / J. Davis / D. Guidry / L.J. le Blanc