| Исполнитель: | Jakkie Louw (Afrikaans) |
| Пользователь: | Random Stuff |
| Длительность: | 130 секунд |
| Начальная пауза: | 12 секунд |
| Названия аккордов: | Не установлено |
| Матерная: | |
| Комментарии к подбору: | Нет |
Jakkie Louw - Drie Pikkewyne
----------------------------
D
As die Windjie waai
G
Hier op mosselbaai
A D
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
D G
Stap ek en my noointjie ag sy’s tog so fraai.
A D
Ons gaan fuif daar onder by die baai!
Koor:
A
OOOOH!
D
Da onner lê drie pikkewyne
A
Da onner lê drie pikkewyne
D G
Da onner lê drie pikkewyne
D A D
O ja die middelste ene is myne.
Woorde en musiek: Jakkie Louw