Исполнитель: | Volksliedjies (Afrikaans) |
Пользователь: | Random Stuff |
Длительность: | 130 секунд |
Начальная пауза: | 12 секунд |
Названия аккордов: | Не установлено |
Матерная: | |
Комментарии к подбору: | Нет |
Volksliedjies - Dis Te Ver Om Te Ry
-----------------------------------
1ste Vers:
G D7
Dis te ver om te ry, dis te na om te bly
G
Hoe sal ek maak om die nooi te kry ?
D7
Die pad is te swaar en die perde is maer
G
Ook draai ander jonk mans daar
Koor:
C G
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
D7 G
Dis 'n ander man se nooi wat jy om stry x2
2de Vers:
Daar ver oor die bult, daar staan 'n blom
Hoe sal ek maak om daar te kom ?
My perd is dood en my bene is lam
Hoe sal'k maak om daar te kom ?
Koor
3de Vers:
Daar bo op die kop, daar staan 'n roos
Wie sal ooit vir my kan troos ?
Dis te ver om te loop, dis te na om te ry
Hoe sal'k maak om die roos te kry ?
Koor
4de Vers:
Daar oorkant die spruit groei 'n rooiwangboom
Hoe sal ek maak om daar te kom ?
Die rivier is te vol en die trane die rol
Hoe sal ek maak om daar te kom ?
Koor
Woorde & Musiek: Tradisioneel