| Исполнитель: | Dozi (Afrikaans) |
| Пользователь: | Christo de Beer |
| Длительность: | 130 секунд |
| Начальная пауза: | 12 секунд |
| Названия аккордов: | Не установлено |
| Матерная: | |
| Комментарии к подбору: | Нет |
Capo on 4
E A B A B A E
A B
Tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Lê daar 'n berg Tafelberg
A B
Tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Lê daar 'n berg Tafelberg
G#m C#m
Die rawe op die telefoondra de Luister na die gesprek
A E
En vlug op die plek
A B A E
Want tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B
Tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Lê daar 'n berg Tafelberg
A B
Tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Lê daar 'n berg Tafelberg
G#m
Outeniquaberg se baard is nat
C#m
Teen sy wang loop daar 'n traan
A. E
‘n Stroompie oor die pad
A B A E
Maar tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Want tussen jou en my Lê daar 'n berg
E A B A B A E
G#m
So sleep ek voort Deur Meiringspoort
C#m A E
Sonder jou En sonder 'n woord
A B A E
Want tussen jou en my Lê daar 'n berg
A B A E
Ja tussen jou en my Lê daar 'n berg