Исполнитель: | Koos Du Plessis (Afrikaans) |
Пользователь: | Christo de Beer |
Длительность: | 130 секунд |
Начальная пауза: | 12 секунд |
Названия аккордов: | Не установлено |
Матерная: | |
Комментарии к подбору: | Нет |
As almal ver is
D
As almal ver is
A7
Word die hart skielik oud
As die wêreld ʼn ster is
D
Afsydig en koud
Smee die gordyne
A7
ʼn Komplot teen die lig
Krimp die kosyne
D
En deure sluit dig
Refrein:
G Em
As almal ver is, vind jy jouself
A7 D
Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf
G Em
As almal ver is, vind jy jou siel -
Asus A7 G A7 D
Weerloos, en eensaam, soos ’n vrou voor ʼn spieël
As daar geeneen is,
A7
Sit jy als op die skaal
Want jy weet, wat geleen is,
D
Word eindelik gehaal.
Dan kom die waarheid
A7
En besweer elke leuen
Skenk jou weer klaarheid -
D
En laat jou alleen
Refrein:
G Em
As almal ver is, vind jy jouself
A7 D
Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf
G Em
As almal ver is, vind jy jou siel -
Asus A7 G A7 D
Weerloos, en eensaam, soos ’n vrou voor ʼn spieël