Исполнитель: | Grafsteen sangers (Afrikaans) |
Пользователь: | RdB |
Длительность: | 130 секунд |
Начальная пауза: | 12 секунд |
Названия аккордов: | Не установлено |
Матерная: | |
Комментарии к подбору: | Нет |
Die Goudstad liggies brand so helder,
Wyl die winterwindjie saggies huil
Daar was 'n moeder en haar kindjie
Hulle moes daar in die subway skuil
Haar man het haar so sleg behandel
Hy het haar bitterlik geslaan
toe sy vir hom die rede vra
word sy die huis uit weggeja
Geen skuilplek kon hul nêrens vind nie
In die Goudstad wyd en o so groot
En voor die ander dag se môre
was die moeder en haar kindjie dood
En hier's 'n les vir elke man, nou
Om jou vroutjie altyd te waardeer
Want voor die ander dag se môre
Was hul altwee veilig by die Heer