Исполнитель: | n/a (Tagalog) |
Пользователь: | Johann van der Wath |
Длительность: | 130 секунд |
Начальная пауза: | 12 секунд |
Названия аккордов: | Не установлено |
Матерная: | |
Комментарии к подбору: | Нет |
LEKKER TREKKER RY (Sewe sakke sout)
A E A
Karmin het gesukkel om 'n "rr" te sê
E
Want Karmin se ou tongetjie wou nooit reg lê
A A7 D
Maar oupa Johann het 'n plan gemaak
E A
En eendag loop hy hierdie lekker rympie raak
A
Karmin sê Karmin gaan lekker trekker ry
E
Karmin sê trekker ry is nie so swaar
A
Karmin sê Karmin gaan lekker trekker ry
E A
Karmin sê trekker ry is lekker sowaar
A E A
Karmin het geoefen en haar bes probeer
E
En eendag slaan daar werklik nog 'n klankie deur
A A7 D
Sy hardloop na haar mammie en dié luister vies
E A
Want Karmin druk haar tongetjie nou vas in haar kies
A E A
Juffrou het geweet wat die beste sou wees
E
Om spraaklesse te neem sou die kwaal genees
A A7 D
Gou het sy geleer om soos 'n kar te maak
E A
Maar iewers het haar tongetjie weer vasgehaak
A E A
Karmin is nou groot het 'n kêrel gekry
E
Karmin het gewoeker met die soenery
A A7 D
Die liefde is blind of is dit dalk nie
E A
Vir Karmin was die liefde net die regte terapie
A
Karmin sê Karmin gaan lekker trekker ry
E
Karmin sê trekker ry is nie so swaar
A
Karmin sê Karmin gaan lekker trekker ry
E A
Karmin sê trekker ry is lekker sowaar
A E A
Karmin is getroud en is in haar skik
E
Drie kinders is gebore uit die huwelik
A A7 D
Maar toe die kinders praat was haar hart so seer
E A
Want oor en oor moes sy die rympie leer
A
Clara sê Clara gaan lekker trekker ry
A
Karmi sê Karmi gaan lekker trekker ry
A
Jerry sê Jerry gaan lekker trekker ry
E E E E A
Die hele dag hoor jy net brrbrrbrrbrrrrrr
Woorde & musiek - Ruben Lennox (Lekker Trekker Ry – J vd Wath)